Show simple item record

dc.contributor.advisorvan Rensburg, Viki Celeste Janse
dc.contributor.advisorSmith, Juliana
dc.contributor.authorDe Jongh, Jo-Celene
dc.date.accessioned2014-06-09T08:37:17Z
dc.date.available2014-06-09T08:37:17Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/3273
dc.descriptionDoctor Educationisen_US
dc.description.abstract‘n Gevallestudie binne die kwalitatiewe metodologiese paradigma is gebruik om die hersiene Arbeidsterapiekurrikulum by die Universiteit van Wes-Kaapland te interpreteer. Die doel van die studie was om te bepaal hoe die hersiene kurrikulum aan die handelingsgerigte wetenskaplike raamwerk van die beroep, die gemeenskapsgebaseerde visie van die veranderde gesondheidsorgbenadering in Suid-Afrika na 1994, en aan die beginsels van studentgesentreerde opleiding voldoen. Eerstens, is konseptuele duidelikheid verkry omtrent die ontplooiende verwikkelinge in die Arbeidsterapieprofessie na ‘n teoretiese raamwerk van handelingsgerigte wetenskap en van transformasie van gesondheidsdienste in die land. Tweedens, deur die proses van konseptuele analise en deur die gebruik van dokumentêre analise, tematiese analise van studente se geskrewe evaluerings en ‘n fokusgroeponderhoud met Arbeidsterapiepersoneel, is die data ge-analiseer. Die konseptuele analise van die hersiene Arbeidsterapiekurrikulum het areas van kurrikulumstruktuur, onderrig en leer, studente-assessering, praktiese opleiding, personeel se professionele ontwikkeling en navorsing ingesluit. Vanuit die konseptuele analise is gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak. Die hoofgevolgtrekking wat na aanleiding van my interpretasie en bevinding in die Arbeidsterapiekurrikulummodel voorgestel word, is dat die Arbeidsterapiekurrikulum deur drie teoreties-opvoedkundige vertrekpunte naamlik: handelingsgerigte wetenskap, primêre gesondheidsorgbenadering en studentgesentreerde onderrigbenadering ondersteun word.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectArbeidsterapie-opleidingen_US
dc.subjectKurrikulumhersieningen_US
dc.subjectSosiale Model van Gesondheiden_US
dc.subjectHandeling (“Occupation”)en_US
dc.subjectHandelingsgerigte wetenskap (“Occupational Science”)en_US
dc.subjectPrimêre gesondheidsorgen_US
dc.subjectGemeenskapsgebaseerde onderrigen_US
dc.subjectGemeenskapsgebaseerde rehabilitasieen_US
dc.subjectStudentgesentreerde onderrigbenaderingen_US
dc.subjectKonseptuele analiseen_US
dc.subjectUniversiteit van Wes-Kaaplanden_US
dc.titleKurrikulumhersiening in ‘n veranderde Suid-Afrika: ‘n studie van die arbeidsterapiekurrikulum aan die Universiteit van Wes-Kaaplanden_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record