Search
Now showing items 1-4 of 4
The preludes of Chopin
(University of the Western Cape, 1996)
The essential feature of the prelude is to attract the listener's attention and define the pitch, mode or tonality. This can be the reason why preludes are often written in a selection of 24 maior tonalities. As one of the ...
Taalbeplanning vir veeltaligheid: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
(University of Western Cape, 1994)
Die teoretiese tradisie aan die basis van die navorsingstuk is dié van die sosiolinguistiese teorie. Eksponente van hierdie teorie, maak benewens die linguistiese ook bemoeienis met die sosiale dimensie van taal. In ...
'n Oorsig van fonologiese ontwikkeling by kinders
(University of Western Cape, 1994)
Daar is 'n toenemende belangstelling in die rol wat die linguistiek speel ten opsigte van die hantering van taalgebreke by kinders. Hierdie verskynsel kan gedeeltelik aan twee ontwikkelings in die linguistiek toegeskryf ...
Semantiese verdeling as vertaalstrategie
(University of Western Cape, 1993)
In die vertaalproses vind dikwels transformasies plaas wat soos volg omskryf word: die brontaalteks (BT), d.w.s. die teks waaruit vertaal word, word as't ware afgebreek tot semantiese elemente wat kleiner is as 'n bepaalde ...