Show simple item record

dc.contributor.advisorDe Villiers, D.I.
dc.contributor.authorGouws, Andre
dc.date.accessioned2021-08-31T09:12:16Z
dc.date.available2021-08-31T09:12:16Z
dc.date.issued1990
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/8407
dc.descriptionPhilosophiae Doctor - PhDen_US
dc.description.abstractHierdie ondersoek is onderneem om die voorligtingsbehoeftes van leerlinge in sekondêre Kleurlingskole in Wes-Kaapland te bepaal en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram aan te toon. Die navorser het ook die bevindings van die huidige ondersoek met die van sy meningsopnames in 1979 en 1983 vergelyk. 'n Literatuurstudie is aangewend om die aard, doelstellings en beginsels van groepvoorligting te kelingstake van die Westerse en Afrikaanse - adolessent te ondersoek, formuleer, die ontwikspesifiek die Suiden lig te werp op die spesifieke ontwikkelingsbehoeftes en -probleme waarmee Kleurlingjeugdiges te kampe het. Vraelyste deur leerlinge en skoolvoorligters voltooi, het die relevantheid van die amptelike program se groepvoorligtingsonderwerpe beoordeel, aangedui watter moontlik bestaande onderwerpe kan vervang of daarby gevoeg kan word, en kommentaar oor die inhoud en aanbieding van die huidige program gelewer. Ten opsigte van di,e~~rd van groepvoorligting is bevind dat die huidige Handleiding en Program slegs enkele vereistes toelig en dus hersien behoort te word om alle essensiale aspekte van voorligting te dek. Die afwesigheid van spesifieke dQelá!allinaá vir groepvoorligting in die amptelike handleiding voorsien nie die nodige riglyne aan voorligters vir hul taak nie, en dus is 'n reeks doelstellings in funksionele terme geformuleer. Havighurst (1972) se formulering van adolessente ontwikkelingstake, aangevul deur die navorsing van Burns (1988), kan as n bruikbare raamwerk vir die terrein van groepvoorligting gebruik word. Dis is voorgestel dat elke sekondêre standerd persoonlikheidsvoorligting, voorligting, opvoedkundige voorligting en voorligting behoort te ontvang. sosiale beroeps- Ten opsigte het die onderwerpe van die inhoud van 'n groepvoorligtings programliteratuurstudie onder andere aangetoon dat by die leerlinge se ontwikkelingsvlak en veranderende behoeftes aansluiting moet vind, die program buigsaam moet wees om by plaaslike vereistes te kan aanpas, en dat die klem op die bevordering van leerlinge se persoonlike waardestelsels behoort te val Dit het uit die resultate van die empiriese ondersoek geblyk dat beide leerlinge en voorligters die oorgrote meerderheid onderwerpe van die amptelike program as van besondere belang beskou. Weens die erns en omvang van die voorligtingsbehoeftes wat geIdentifiseer is, blyk egter 'n aansienlike uitbreiding van die program aangewese te wees. Binne elke standerd behoort 'n beperkte aantal "verpligte" onderwerpe aangebied te word, terwyl minstens die helfte van dievoorligtingstyd aan opsionele onderwerpe in ooreenstemming met leerlinggroepe se besondere behoeftes bestee behoort te word. Persoonlikheids- en sosiale voorligting enersyds en opvoedkundige en beroepsvoorligting andersyds moet die twee gelykwaardige komponente van so 'n program uitmaak Dié response van die leerlinge en voorligters stem in 'n hom mate met die van die vorige ondersoeke ooreen. n Veel groter sensitiwiteit ten opsigte van gemeenskaps probleme en interpersoonlike verhoudings, asook 'n sterker behoefte aan probleemoplossingsvaardighede en geslags- en beroepsvoorligting het egter geblyk. Dus is onder andere aanbeveel dat geslagsvoorligting as n afsonderlike program aangebied en die bestaande samewerking met privaat tingsinstansies voortgesit sal word. In verband met die aanbieding van groepvoorligtingslesse is die skep van 'n ontspanne atmosfeer, bevorderlik vir aktiewe leerlingdeelname, vrye meningswisseling en persoonlike meningsvorming, beklemtoon. Bepaalde administratiewe maatreels is voorgestel ten einde die sukses verseker. van 'n hersiene groepvoorligtingsprogram te help Verder is sekere aanbevelings gemaak om voorligters se professionele status te verhoog.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectHavighursten_US
dc.subjectWesterseen_US
dc.subject"Western Cape Student Action Committee" (WECSACen_US
dc.subject"People's Education" (PE)en_US
dc.subjectInter- aliaen_US
dc.subjectColoured youthsen_US
dc.subjectWestern Capeen_US
dc.titleDie voorligtingsbehoeftes van Sekondêre leerlinge in 'n benadeelde gemeenskap en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram:'n opvolgstudieen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record