Library Portal | UWC Portal | National ETDs | Global ETDs
    • Login
    Contact Us | About Us | FAQs | Login
    View Item 
    •   ETD Home
    • Faculty of Arts
    • Department of History
    • Philosophiae Doctor - PhD (History)
    • View Item
    •   ETD Home
    • Faculty of Arts
    • Department of History
    • Philosophiae Doctor - PhD (History)
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    ‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933

    Thumbnail
    View/Open
    Phd (19.16Mb)
    Date
    1993
    Author
    Van der Ventel, Izak Jacobus
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede was en vername gebeure soos die Eerste Wêreldoorlog (1914-1919), die Groot Griepepidemie (1918). die Groot Droogte (1930) en die Depressies van 1920-1922 en 1930-1932 (Groot Depressie). Dit is egter me't "n historiese aanloop (1652-1909) voorafgegaan om die grondslag van die betrokke mense se voorsate se armoede sowel as dié van hulself deeglik uit te lig en op skrif te stel. Die gekleurde gemeenskap is as onderwerp gekies omdat die meeste gekleurdes in Kaapstad saamgetrek was. Hul regstreekse voorsate, die inheemse Khoi-khoi was reeds van die begin van die wit nedersetting in die omgewing van die Kaap woonagtig. Hulle was in dié vroeê stadium welvarend; gemeet aan destydse standaarde. maar is spoedig tot 'n verarmde. besitlose proletariaat gereduseer. Dit is deur die slinkse handels- en geweldsmetodes van die Europese nedersetters veroorsaak. Dit het die basis van die armoedeerfenis van hul nasate die Kaapse gekleurdes gevorm. Die Khoikhoi het met verloop van tyd 'n metamorfose ondergaan deur ondertrouery met ingevoerde slawe en van die nedersetters. Daaruit is 'n bepaalde groep gebore en ontwikkel wat mettertyd met die benaming "Kaapse gekleurdes" geêtiketteer sou word.
    URI
    http://hdl.handle.net/11394/7496
    Collections
    • Philosophiae Doctor - PhD (History)

    DSpace 6.3 | Ubuntu | Copyright © University of the Western Cape
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    @mire NV
     

     

    Browse

    All of RepositoryCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    Login

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace 6.3 | Ubuntu | Copyright © University of the Western Cape
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    @mire NV