Search
Now showing items 1-6 of 6
n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
(University of the Western Cape, 1993)
Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners ...
God en die lyding. 'n Kritiese ontleding van A. van de Beek se paradigma-teoriee oor die lydingsvraag.
(University of the Western Cape, 1993)
Sedert my kinderjare het die nood en lyding van mens en dier en selfs die omgewing
my aangegryp en ontstel. As gelowige kind en jongmens het ek altyd gewonder hoe
ek die lyding, en veral die skynbaar onverklaarbare en ...
Staff development and training in academic libraries: Case studies in the UK
(University of the Western Cape, 1993)
This dissertation is based on a literature review and three case studies of staff development and training in academic libraries in the
United Kingdom. The study is not a comparative one but aims at establishing the ...
‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933
(University of Western Cape, 1993)
Hierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede ...
A socio-historical analysis of education/in the / third world and its implication)lfor rural development
(University of Western Cape, 1993)
The greater part of the analysis relates to the needs of
the Third World, with an emphasis on Africa (as opposed to
the entire Third World). Within the African context, these
needs should be seen against a background ...
Semantiese verdeling as vertaalstrategie
(University of Western Cape, 1993)
In die vertaalproses vind dikwels transformasies plaas wat soos volg omskryf word: die brontaalteks (BT), d.w.s. die teks waaruit vertaal word, word as't ware afgebreek tot semantiese elemente wat kleiner is as 'n bepaalde ...