Search
Now showing items 51-60 of 66
‘n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling
(University of the Western Cape, 1991)
Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied ...
Social welfare policy for a post-apartheid South Africa: A developmental perspective
(University of the Western Cape, 1995)
This research project, in which social welfare constitutes the central focus of study, is undertaken within the broad field of development studies. The basic concern of the study is to determine the role and the place of ...
The politics of UMOYA: Variation in the interpretation and management of diarrheal illnesses among mothers, professional nurses, and indigenous health practitioners in Khayelitsha, South Africa
(University of the Western Cape, 1997)
This study deals with the social interpretation of childhood diarrhea among the Xhosa speaking people of the Western Cape in South Africa. It highlights how in the Western Cape political consciousness and moralist discourses ...
The Significance of the Cultural Anthropology of Mary Douglas and Bruce Malina for New Testament Interpretation
(University of Western Cape, 1991)
The Bible, a treasure of all Christian churches, contains the irreplaceable primary documents of the Christian faith. The Bible is also a collection of ancient documents, written in strange and even exotic languages of ...
n’Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.
(University of the Western Cape, 1997)
In studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die ...
'n Psigo-Sosiale Studie van Tienerswangerskappe in die Noordelike Stadsgebiede van die Kaapse Skiereiland
(University of Western Cape, 1990)
Die verskynsel van tienerswangerskap kom in alle samelewingsvorme voor en toon 'n steeds stygende toename in alle wêrelddele sodat dit deur sommige outeurs as epidemies beskou word (Chelala, 1988: 22). Dit vorm deel van ...
'Unearthing' the 'essential' past: The making of a public 'national' memory through the Truth and Reconciliation Commission, 1994-1998
(University of the Western Cape, 1998)
At a lecture presented in London on June 5, 1994, Jacques Derrida discussed the complexities of
the meaning of the archive. He described the duality in meaning of the word archive-in terms of
temporality and spatiality-as ...
THE ROLE OF THE CHURCH OF THE PROVINCE OF SOUTHERN AFRICA IN THE SOCIAL TRANSFORMATIO OF THE WESTERN CAPE 1960 - 1990
(University of Western Cape, 1992)
This study reflects the vital role the church should play in the social transformation of society. It undoubtedly has the potential to be a strategic organisation for social change. However, in the past it has failed to ...
Taalbeplanning vir veeltaligheid: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
(University of Western Cape, 1994)
Die teoretiese tradisie aan die basis van die navorsingstuk is dié van die sosiolinguistiese teorie. Eksponente van hierdie teorie, maak benewens die linguistiese ook bemoeienis met die sosiale dimensie van taal. In ...
'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrika
(University of Western Cape, 1991)
In hierdie mini-tesis probeer ek om die aard van die verband tussen, "gemeenskap", "demokrasie" en "opvoeding" in Suid- Afrika te bepaal. Die motivering vir die keuse van hierdie onderwerp spruit uit die algemene gebruik ...