Show simple item record

dc.contributor.advisorLinks, T H
dc.contributor.authorRoss, Suzanne Lucille Anne
dc.date.accessioned2020-11-12T13:02:24Z
dc.date.available2020-11-12T13:02:24Z
dc.date.issued1993
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7478
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractIn die vertaalproses vind dikwels transformasies plaas wat soos volg omskryf word: die brontaalteks (BT), d.w.s. die teks waaruit vertaal word, word as't ware afgebreek tot semantiese elemente wat kleiner is as 'n bepaalde woord; dié elemente. word deur die vertaler weer op so 'n wyse saamgevoeg tot 'n doeltaalteks (OT), d.i. die teks waarin vertaal word, wat op die woordvlak nie meer met die BT-teks korrespondeer nie, maar wat in sy geheel tog min of meer dieselfde betekenis het (Langeveld: 96). Indien 'n vertaler nie van hierdie soort transformasies gebruik wil maak nie, loop hy gevaar om 'n vertaling te lewer waarin 'n mens nog grotendeels die oorspronklike teks lees. Die ander gevaar is voor die hand liggend: hy kan met dié soort semantiese verdeling 'n teks lewer wat afwyk van die boodskap van die BT-teks. Die doel van so 'n ondersoek sal dan wees om die voortreflikhede en die nadele van semantiese verdeling vas te stel.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectTransformasiesen_US
dc.subjectTranslatingen_US
dc.subjectSemantieseen_US
dc.subjectLinguistieseen_US
dc.subjectInter-linguistiesen_US
dc.titleSemantiese verdeling as vertaalstrategieen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record