Show simple item record

dc.contributor.advisorBoshoff, Elo
dc.contributor.authorTraut, Annelene
dc.date.accessioned2020-11-17T09:22:26Z
dc.date.available2020-11-17T09:22:26Z
dc.date.issued2000
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7491
dc.descriptionMagister Curationisen_US
dc.description.abstractHierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit pasiënte-lêers verkry is gedurende die periode 1994 -1996, by die Kinder- en Adolessente Psigiatrie Eenheid by Tygerberg Hospitaal in die Wes-Kaap. Volgens hierdie inligting kom dit voor asof die professionele verpleegpraktisyn geen noemenswaardige rol speel in die voorkoming en waar dit nie moontlik is nie, in die vroeë identifisering en dienooreenkomstige tussentrede van PTSS by kinders nie.Hoofstuk Een fokus op die oriëntering tot die terrein van die studie synde die voorkoms van PTSS by kinders in die Wes-Kaap, die motivering vir die studie, die probleemformulering en die organisering van die daaropvolgende hoofstukke. Ten einde die probleem te definieer en te kontekstualiseer en die situasie waarbinne die betrokke probleem geïdentifiseer is, omvat Hoofstukke Twee, Drie en Vier 'n omvangryke literatuurstudie in verband met die geskiedenis, etiologie, bydraende faktore, patogenese en simptomatologie, die hantering en die rol van die professionele verpleegpraktisyn in die voorkoming en vroeë opsporing en tussentrede van PTSS by kinders. Hoofstuk Vyf handelaar die navorsingsmetodologie, terwyl Hoofstukke Ses en Sewe die gevolgtrekkings, aanbevelings en die beperkinge van die studie toelig.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectNavorsingsmetodologieen_US
dc.subjectWes-Kaapen_US
dc.subjectPost Traumatiese Stressteuring (PTSS)en_US
dc.subjectWes-Kaapen_US
dc.subjectAdolessente Psigiatrieen_US
dc.title'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaapen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record