Library Portal | UWC Portal | National ETDs | Global ETDs
    • Login
    Contact Us | About Us | FAQs | Login
    View Item 
    •   ETD Home
    • Faculty of Arts
    • Women and Gender Studies
    • Magister Artium - MA (Women and Gender Studies)
    • View Item
    •   ETD Home
    • Faculty of Arts
    • Women and Gender Studies
    • Magister Artium - MA (Women and Gender Studies)
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    ‘n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling

    Thumbnail
    View/Open
    Thesis (109.4Mb)
    Date
    1991
    Author
    Lochner, Maria Magdalena
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en dié van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersiêre musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee dissiplines nie doelmatig geïntegreerd aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..
    URI
    http://hdl.handle.net/11394/8596
    Collections
    • Magister Artium - MA (Women and Gender Studies)

    DSpace 6.3 | Ubuntu | Copyright © University of the Western Cape
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    @mire NV
     

     

    Browse

    All of RepositoryCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    Login

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace 6.3 | Ubuntu | Copyright © University of the Western Cape
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    @mire NV