Magister Artium - MA (Afrikaans en Nederlands)
Browse by
Recent Submissions
-
Die invloed van Kaaps op die skryfwerk van Afrikaanssprekende leerders
(University of the Western Cape, 2024)Taalkundiges stel al ’n geruime tyd belang in die studie van taalverandering. Die huidige taaldebatte rakende taalverandering fokus oorheersend op taalvariëteite en die insluiting daarvan in die klaskamer. Studies toon dat ... -
Inrigtingsversorging van alkoholiste met spesifieke verwysing na die Avalon behandelingsentrum
(University of the Western Cape, 1991)The purpose of this investigation is to determine how a group of selected institutionalized alcoholics react to a broad-spectrum model in regard to their perception of treatment, re-integration into community life and ... -
Vroue en huishoudelike geweld in troos vir die gebrokenes van Bettina Wyngaard
(University of the Western Cape, 2014)Hierdie studie onderneem 'n analise van Bettina Wyngaard se debuutroman Troos vir die gebrokenes (2009). Die fokus val spesifiek op die uitbeelding van huishoudelike geweld en die wyse waarop die karakters hierdie kwessie ... -
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
(University of the Western Cape, 2020)Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse ... -
n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard’s crime-fiction trilogy)
(University of the Western Cape, 2021)Bettina Wyngaard se misdaadfiksie-trilogie, bestaande uit die romans Vuilspel (2013), Slaafs (2016) en Jagter (2019) het ’n vernuwende uitwerking in die Afrikaanse literatuur gehad. Dit kan hoofsaaklik teruggevoer word na ... -
ʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
(University of the Western Cape, 2020)Die moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse ... -
Swart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse poësie met betrekking tot die werke van Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono: ’n Vergelykende studie
(University of the Western Cape, 2021)Volgens die Suid-Afrikaanse grondwet het vroueregte na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 deel ontstaan. Dié vryhede wat die vrou ontvang het, was egter nie onproblematies nie – Suid-Afrikaanse vroue word steeds ... -
n’Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.
(University of the Western Cape, 1997)In studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die ... -
'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersiêre leerders
(University of the Western Cape, 1997)Die soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke ... -
n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
(University of the Western Cape, 1993)Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners ... -
Current manifestation of trauma experienced during forced removals under apartheid: interviews with a former “VLAKTE” inhabitant
(University of the Western Cape, 2010)Much has been researched in South Africa about the trauma of losing one’s home, one’s community and rebuilding one’s life in a new environment. Several books have been published tracking the lives of the forcibly removed ... -
John Miles, Kroniek uit die doofpot, polisieroman : ’n dekonstruktiewe leesoefening
(University of the Western Cape, 2012)This dissertation concerns itself primarily with deconstruction theory and a number of readings of this novel within the ambit of deconstruction. According to Derrida there is not a single deconstruction and in response ... -
Ontkenning in Malmesbury-Afrikaans: 'n Kontekstuele verkenning
(University of the Western Cape, 1994)NEGATION is a semantic feature found mainly on clause/sentence level. Negation in Afrikaans is characterised by (a) NEG1-forms represented by various particles which are located within the major constituents of the sentence ... -
'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk
(University of the Western Cape, 1996)'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk.