Fortuin, Averal John (University of the Western Cape, 1993)
In Suid-Afrikaanse skole word op 'n gereelde grondslag gevind dat nie alle leerlinge baat vind by gewone groeponderrig soos dit in die gewone klaskamer vergestalting vind nie. Enersyds is daar die groep wat op Buitengewone ...