Show simple item record

dc.contributor.advisordu Toit, J.B.
dc.contributor.authorTodt, Aletta Elizabeth
dc.date.accessioned2020-11-17T08:34:21Z
dc.date.available2020-11-17T08:34:21Z
dc.date.issued1990
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7490
dc.descriptionPhilosophiae Doctor - PhDen_US
dc.description.abstractDie verskynsel van tienerswangerskap kom in alle samelewingsvorme voor en toon 'n steeds stygende toename in alle wêrelddele sodat dit deur sommige outeurs as epidemies beskou word (Chelala, 1988: 22). Dit vorm deel van die toename in bevolkingsgetalle en die sogenaamde bevolkingsontploffing. Gevolglik word die demografiese tendense beïnvloed en so vorm tienergeboortes 'n belangrike bydrae tot bevol_kingsgroei Die studie van tienerswangerskappe kan egter nie in isolasie benader word nie. Dit vorm deel van 'n kringloop van verwante samelewingsverskynsels wat oorsaaklik of gevolglik mag wees, byvoorbeeld bevolkingstoename en ander demografiese tendense, armoede, swak behuisingstoestande, drankmisbruik en dwelmverslawing, gebrekkige voeding en onderwys, om maar net 'n paar te noem. In hierdie studie sal daar gepoog word om aan te dui dat tienerswangerskap in verband gebring moet word met die interaksie van 'n verskeidenheid van dinamies interafhanklike psigo-sosiale verskynsels. Verder sal daar ondersoek ingestel word om te bepaal watter psigo-sosiale faktore spesifiek by die voorkoms van tienerswangerskap betrokke is.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectDrankmisbruiken_US
dc.subjectArmoedeen_US
dc.subjectPsigo-sosialeen_US
dc.subjectTygerberg-Hospitaalen_US
dc.subjectTienerswangerskapen_US
dc.subjectKontraseptieween_US
dc.title'n Psigo-Sosiale Studie van Tienerswangerskappe in die Noordelike Stadsgebiede van die Kaapse Skiereilanden_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record