Show simple item record

dc.contributor.advisorDe Jongh, P.S
dc.contributor.authorVan der Ventel, Izak Jacobus
dc.date.accessioned2020-11-17T11:07:25Z
dc.date.available2020-11-17T11:07:25Z
dc.date.issued1993
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7496
dc.descriptionPhilosophiae Doctor - PhDen_US
dc.description.abstractHierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede was en vername gebeure soos die Eerste Wêreldoorlog (1914-1919), die Groot Griepepidemie (1918). die Groot Droogte (1930) en die Depressies van 1920-1922 en 1930-1932 (Groot Depressie). Dit is egter me't "n historiese aanloop (1652-1909) voorafgegaan om die grondslag van die betrokke mense se voorsate se armoede sowel as dié van hulself deeglik uit te lig en op skrif te stel. Die gekleurde gemeenskap is as onderwerp gekies omdat die meeste gekleurdes in Kaapstad saamgetrek was. Hul regstreekse voorsate, die inheemse Khoi-khoi was reeds van die begin van die wit nedersetting in die omgewing van die Kaap woonagtig. Hulle was in dié vroeê stadium welvarend; gemeet aan destydse standaarde. maar is spoedig tot 'n verarmde. besitlose proletariaat gereduseer. Dit is deur die slinkse handels- en geweldsmetodes van die Europese nedersetters veroorsaak. Dit het die basis van die armoedeerfenis van hul nasate die Kaapse gekleurdes gevorm. Die Khoikhoi het met verloop van tyd 'n metamorfose ondergaan deur ondertrouery met ingevoerde slawe en van die nedersetters. Daaruit is 'n bepaalde groep gebore en ontwikkel wat mettertyd met die benaming "Kaapse gekleurdes" geêtiketteer sou word.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectKaapstaden_US
dc.subjectEerste Wêreldoorlogen_US
dc.subjectGroot Griepepidemieen_US
dc.subjectGro'ot~Brittanjeen_US
dc.subjectApartheiden_US
dc.title‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933en_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record