Show simple item record

dc.contributor.authorCairncross, JR
dc.date.accessioned2024-01-28T19:08:24Z
dc.date.available2024-01-28T19:08:24Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10631
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractHierdie studie poog daarna om aan te toon hoe belangrik dit is om die voorkennis waarmee leerlinge in hul ervaringswereld gekon Atonteer word te peil, alvorens enige formele onderrig in die wereld geskied. Daar word veral gekyk na. leerlinge se persepsies van abstrakte en tegniese begrippe soos basis, toppunt, hoogte en hoogtelyn it hul werklikheidswereld en watter aaneengeskakeldheid, indien enige, daar met die vakspesifieke kennis bestaan. By die nasien van eksterne vraestelle (matriek-meetkunde, tweede vraestel) waarby die skrywer die afgelope vyf jaar betrokke is, en ook in die junior sekondêre fase, kom dit na vore dat leerlinge nie bogenoemde begrippe ten volle bemester nie. 'n Aantal begrippe waarmee leerlinge probleme ondervind, word in hierdie studie geidentifiseer by wyse van die dissektering van enkele meetkundestellings ten einde die begrippe te ontbloot.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUWCen_US
dc.subjectbemesteren_US
dc.subjectervaringswerelden_US
dc.subjectvakspesifiekeen_US
dc.subjectleerlingeen_US
dc.titleDie belangrikheid van voorkennis in die konstruering van begrip by die leer yan meetkunde in die middelbare skool.en_US
dc.rights.holderUWCen_US


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record