Show simple item record

dc.contributor.advisorRedlinghuis, A C
dc.contributor.authorSaayman, Daniel Bernardus
dc.date.accessioned2020-11-16T07:58:22Z
dc.date.available2020-11-16T07:58:22Z
dc.date.issued1993
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7481
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractDie fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners se persepsie van die Lentegeur Hospitaal is. Dieselfde konsepte waarmee Dear (1980) gewerk het, is ook in hierdie studie gebruik, nl. afstandsverval, ruimtelike esternaliteitsveld, intensiteit, impak en eksternaliteitsbron. Vir die doel van hierdie studie is van beide kwalitatiewe (onderhoude) en kwantitatiewe (vraelyste)' navorsingsmetodes gebruik gemaak om die empiriese data te verkry. Deur altwee metodes te gebruik, word die beperkinge van 'n enkele metode ten minste gedeeltelik oorkom. Sodoende kon die persepsies van die plaaslike inwoners ten beste verwoord word. Alhoewel daar ook na ander perspektiewe gekyk word, vorm die politiek-ekonomie die dominante teoretiese raamwerk. Hierdie paradigma dien as 'n verwysingsraamwerk waarbinne die toestande in 'n land soos Suid-Afrika bestudeer kan word; en wat ook verklaringsmoontlikhede bied vir die politieke en ekonomiese ongelykhede in die land. Die belangrikste bevindinge van hierdie ondersoek is soos volg: Die oorheersende persepsie van die inwoners ten opsigte van die hospitaal is positief. Dus is die aanname dat geestesinrigtings noodwendig 'n negatiewe impak moet hê, deur hierdie studie verkeerd bewys. Alhoewel gemeenskapsleiers die noodsaaklikheid van 'n algemene hospitaal gepropageer het, was niemand gekant teen Lentegeur Hospitaal nie. Hierdie positiewe ingesteldheid teenoor die hospitaal kan tot 'n groot mate toegeskryf word aan: die aantreklike struktuur van die inrigting; die fasiliteite van die hospitaal wat aan die inwoners beskikbaar gestel word; die feit dat die hospitaal 'n belangrike werkverskaffer is; en en baie van die inwoners behandeling by die hospitaal ontvangen_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectAfstandsvervalen_US
dc.subjectRuimtelike esternaliteitsvelden_US
dc.subjectIntensiteiten_US
dc.subjectImpaken_US
dc.subjectEksternaliteitsbronen_US
dc.subjectMitchells Plainen_US
dc.subjectLentegeur Hospitaalen_US
dc.titlen Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.en_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.description.countrySouth Africaen


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record