Show simple item record

dc.contributor.advisorWilliams, Clarence G
dc.contributor.authorIssel, William A
dc.date.accessioned2021-06-29T11:39:49Z
dc.date.available2021-06-29T11:39:49Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/8272
dc.descriptionDoctor Educationisen_US
dc.description.abstract'n Mini-tesis voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die Meestersgraad in Opvoedkunde aan die Fakulteit van Opvoedkunde van die Universiteit van die Wes-Kaapland. Hierdie studie was gemotiveer deur 'n toenemende bewuswording dat afknouery in Suid-Afrikaanse hoer- en laerskole emstige afrnetings aangeneem het - soos blyk uit die daaglikse verslaggewing in die media. Die doel van die studie is om die aard en omvang van afknouery in 'n plattelandse laerskool in die Wes-Kaap te ondersoek, asook om die bestaande maatreels te evalueer wat in die skool geYmplementeer word om die effek van die verskynsel te voorkom en in toom te hou. In die literatuurstudie het ek daarop gekonsentreer om 'n historiese agtergrond van die fenomeen deur te gee, asook om die mening van kundiges op die gebied oor wat afknouery behels, die oorsake en gevolge daarvan en moontlike maniere om die probleem te hanteer, te ondersoek. Navorsing op die gebied van afknouery het heel eerste in alle ems in Noorwee en Swede 'n aanvang geneem en is later uitgebrei na antler lande. In Suid-Afrika is die fenomeen tans relatief min nagevors. Oor die algemeen vind navorsers dit uiters moeilik om afknouery akkuraat te definieer en om 'n onderskeid te tref tussen afknouery, geweld en kriminele aanranding. Daar is egter konsensus <lat afknouery in verskillende vorme manifesteer - fisies, verbaal en psigologies - en <lat <lit essensieel die manifestasie van ongelyke magsverhoudings is. Verder stem navorsers saam <lat afknouery sulke verreikende kort- en langtermyn gevolge vir die oortreder en die slagoffer inhou, dat <lit daadwerklike aandag moet geniet.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectHoeder-sisteemen_US
dc.subjectVriendekransen_US
dc.subjectOmstanderen_US
dc.subjectSlagofferen_US
dc.subjectAggressoren_US
dc.subjectAfknoueryen_US
dc.titleDie verskynsel van aflrnouery in 'n plattelandse laerskool in die Wes-Kaapen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record