Show simple item record

dc.contributor.advisorTaylor, V
dc.contributor.advisorRedlinghuis, A.C
dc.contributor.authorWaterboer, Hannes Matthew
dc.date.accessioned2021-11-02T16:11:04Z
dc.date.available2021-11-02T16:11:04Z
dc.date.issued1992
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/8555
dc.descriptionMagister Artium (Development Studies) - MA(DVS)en_US
dc.description.abstractDie doel van die navorsingsprojek is om die gesondheidsvoorsiening en -benutting van In klein landelike gemeenskap te ondersoek. Dit is egter nie moontlik om na die gesondheidsituasie van die inwoners in isolasie te kyk en terselfdertyd In volledige beeld van die gesondheid van die inwoners te kry nie. Die gesondheid van die individu, en die gemeenskap in die breë, is onlosmaaklik gekoppel aan die algemene welstand van die individu en die gemeenskap (Botha; 1984:2; Wilson & Ramphele; 1989:292). Van die siektes wat deur die armes ondervind word, kan direk of indirek na hul ekonomies-maatskaplike omstandighede teruggevoerword. Die armoede-verskynsels kan dus nie gekompartementaliseer word nie, maar daar moet noodwendig na die globale lewensopset van die teikengroep gekyk word as een aspek van die totale probleem uitgelig en bestudeer wil word. wilson en Ramphele (1989:4) het vier redes uitgesonder waarom In studie van die armoede-vraagstuk belangrik is: * die skade wat armoede aan die individu rig; * die negatiewe ekonomiese impak wat armoede op die individu het; * armoede is die manifestasie van groot ongelykhede, en * armoede is In simptoom van In dieperliggende probleem.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.subjectAlgemene lewensomstandighedeen_US
dc.subjectArmoedeen_US
dc.subjectSwart bevolkingsgroep.en_US
dc.subjectEkonomiese groeien_US
dc.titleGesondheid in ontwikkelingsperspektief: 'n gevallestudie van Loxtonen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record