Show simple item record

dc.contributor.advisorBak, N
dc.contributor.authorRandloff, E
dc.date.accessioned2023-06-12T16:24:46Z
dc.date.available2023-06-12T16:24:46Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10163
dc.descriptionDoctor Educationisen_US
dc.description.abstractOnderwyseropleiding in Suid-Afrika is die fokus van hierdie mini-tesis. Die kernvraag is of afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika. Om die vraag in perspektief te stel word in hoofstuk drie 'n bespreking gegee van wat bestaan ten opsigte van afstandsonderrig in Suid-Afrika, insluitende die afstandsonderrig van onderwysers. Die moontlikheid dat afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van die proses van onderwyseropleiding word ondersoek en hierdie ondersoek berus op twee sentrale fasette. Eerstens J.B. MacPherson se siening dat 'n stelsel wat die omstandighede skep waarin die volle en vrye ontwikkeling van menslike kapasiteite bevorder word as demokraties beskou word.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUWCen_US
dc.subjectdemokrasieen_US
dc.subjectgemeenskaplikeen_US
dc.subjectregeringsvormen_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.titleKan afstandsonderrig bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika ?en_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record