Search
Now showing items 1-6 of 6
Ontkenning in Malmesbury-Afrikaans: 'n Kontekstuele verkenning
(University of the Western Cape, 1994)
NEGATION is a semantic feature found mainly on clause/sentence level. Negation in Afrikaans is characterised by (a) NEG1-forms represented by various particles which are located within the major constituents of the sentence ...
'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk
(University of the Western Cape, 1996)
'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk.
n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
(University of the Western Cape, 1993)
Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners ...
'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersiêre leerders
(University of the Western Cape, 1997)
Die soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke ...
n’Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.
(University of the Western Cape, 1997)
In studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die ...
Inrigtingsversorging van alkoholiste met spesifieke verwysing na die Avalon behandelingsentrum
(University of the Western Cape, 1991)
The purpose of this investigation is to determine how a group of selected institutionalized alcoholics react to a broad-spectrum model in regard to their perception of treatment, re-integration into community life and ...