Search
Now showing items 1-5 of 5
Die geskiedenis en bydrae van die opleidingshool Shonge tot die onderwys
(University of the Western Cape, 1982)
Onderwyseropleiding, 'n integrende deel van die onderwysstelsel in die Republiek van
Suid-Afrika, soos dit ook die geval in ander lande is, is die spil waarom die opheffing
van en kulturoordrag van 'n nasie in die algemeen ...
Triangulasie as'n aanbeveling vir spanwerk in aksienavorsing
(University of the Western Cape, 2000)
In hierdie tesis argumenteer ek dat triangulasie 'n aksienavorser kan ondersteun en daartoe kan bydra om spanwerk tussen onderurysers te bevorder. Onderrig in Suid-Afrika word gekenmerk deur nuwe ondeffigstrategied, innovasie ...
Professionele aanspreeklikheid en onderwyserstakings
(University of the Western Cape, 1996)
In hierdie mini-tesis probeer ek bepaal of onderwyserstakings in die Suid-Afrikaanse konteks moreel regverdigbaar is. In hoofstuk I stel ek kortliks ondersoek in na die historiese verloop van stakings in Suid- Afrika en ...
Kan afstandsonderrig bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika ?
(UWC, 1997)
Onderwyseropleiding in Suid-Afrika is die fokus van hierdie mini-tesis. Die kernvraag is of afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika. Om die vraag in perspektief te stel ...
Die impak van onderwysers se identiteitsbasis op hul ontvang en implementering van kurrikulum 2005 in sekere verafgeleë skole van die Wes-Kaap
(University of the Western Cape, 2006)
Hierdie tesis was onderneem as 'n empiriese studie wat fokus op kurrikulumimplementering in 'n afgesonderde geografiese streek in post-apartheid Suid-Afrika, bekend as die Overberg. Die identiteitsbasis waarvolgens onderwysers ...