Show simple item record

dc.contributor.advisorMorrow, Wally
dc.contributor.authorDavis, Edward Maurice
dc.date.accessioned2020-11-12T11:24:27Z
dc.date.available2020-11-12T11:24:27Z
dc.date.issued1991
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7472
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractIn hierdie mini-tesis probeer ek om die aard van die verband tussen, "gemeenskap", "demokrasie" en "opvoeding" in Suid- Afrika te bepaal. Die motivering vir die keuse van hierdie onderwerp spruit uit die algemene gebruik van die term "gemeenskap" deur beide die regering sowel as die polities uitgeslotenes, en feitlik altyd in 'n gunstige sin. Sodanige gebruik maak die konsep problematies en is daar dus die behoefte om dit meer deursigtig te maak ten einde groter helderheid omtrent die gebruik daarvan te verkry. Die belangrikheid van so 'n onderneming blyk veral wanneer die aard van die verband tussen gemeenskap, demokrasie en opvoeding bepaal word. In suid-Afrika met sy gefragmenteerde bevolking, hoofsaaklik as gevolg van die Apartheidsbeleid van die suid-Afrikaanse regering, het die pOlities-uitgeslotenes die regering die stryd aangesê ten einde fn aandeel te verkry in politieke besluitneming. fn Deel van hierdie stryd speel in fn betekenisvolle mate af op die opvoedingsterrein.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectCommunityen_US
dc.subjectDemocracyen_US
dc.subjectEducationen_US
dc.subjectSouth Africaen_US
dc.subjectApartheiden_US
dc.title'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrikaen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record