Show simple item record

dc.contributor.advisorVan der Walt, M.J.
dc.contributor.authorRoux, Cheryl
dc.date.accessioned2020-11-16T08:20:05Z
dc.date.available2020-11-16T08:20:05Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7482
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractDaar is 'n toenemende belangstelling in die rol wat die linguistiek speel ten opsigte van die hantering van taalgebreke by kinders. Hierdie verskynsel kan gedeeltelik aan twee ontwikkelings in die linguistiek toegeskryf word, nl. (a) die bekendmaking van 'n transformasionele grammatika soos vervat in Noam Chomsky se Syntactic Structures in 1957 en (b) die feit dat transformasionele grammatici beklemtoon dat 'n linguistiese teorie moet kan verklaar hoe kinders taalstrukture verwerf. Dit het tot 'n hernieude belangstelling in taalverwerwing aanleiding gegee. Volgens Ingram (1976:6) kan linguiste 'n bydrae t.o.v. ten minste vyf aspekte lewer: (a) 'n boek t.o.v. algemene fonologiese aspekte moet saamgestel word; (b) 'n omvattende boek ten opsigte van die wyse waarop normale kinders die fonologie van hulle taal verwerf, moet saamgestel word; (c) 'n versameling tegnieke t.o.v. die verkryging en ontleding van kindertaal moet ontwikkel word; (d) 'n boek wat die aard van fonologiese afwykings in kinders beskryf, moet saamgestel word; (e) 'n versameling terapeutiese riglyne vir die behandeling van fonologiese afwykings moet ontwikkel word. Wanneer ons gekonfronteer word met kinders wat aan die een of ander taalgebrek ly, ontstaan daar onmiddellik die behoefte om die kind se taalsisteem te beskryf. Die deskriptiewe metode wat gebruik word, moet effektief genoeg wees om die kind se eie reëlsisteem uit te beeld asook die kompleksiteit van die strukture wat verwerf is. Sommige linguiste glo dat die TGG die regte stap in hierdie rigting is.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectFonologieen_US
dc.subjectPrelinguistieseen_US
dc.subjectMorfofonemieseen_US
dc.subjectSyntactic structuresen_US
dc.subjectFrikatieween_US
dc.subjectDentale sluitklankeen_US
dc.subjectAgterklankeen_US
dc.subjectAgterfrikatieween_US
dc.title'n Oorsig van fonologiese ontwikkeling by kindersen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record