Oberholzer, Theunis G (University of the Western Cape, 1997)
Die doel van hierdie in vitro studie was om mikrolekkasies te bepaal en te vergelyk in klas V kawiteite wat met verskillende amalgaambindingsisteme behandel is. Klas V kawiteitsvoorbereidings is vir elk van die drie sisteme ...