Waterboer, Hannes Matthew (University of the Western Cape, 1992)
Die doel van die navorsingsprojek is om die gesondheidsvoorsiening en -benutting van In klein landelike gemeenskap te ondersoek. Dit is egter nie moontlik om na die gesondheidsituasie van die inwoners in isolasie te kyk ...