Show simple item record

dc.contributor.advisorRedlinghuis, A.C.
dc.contributor.authorBrown, Sarel William Immanuel
dc.date.accessioned2023-02-03T08:09:22Z
dc.date.available2023-02-03T08:09:22Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9542
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractCeres, soos taIle ander plaEE,elandse dorpe, beleef 'n sigbare chroniese armoedeEoesE,and. Dit is die prim6re oogmerk van hierdie navorsingsprojek om te bepaal wat die kousale verband tussen seisoenarbeid en 'n armoedebestaan is. Spesifieke aandag word geskenk aan die ekonomiese bestaan van seisoenwerkers gedurende die werk- en afseisoen en word dit, t,elkens geplaas binne die konteks van die grot.er huishouding. OmdaE huishoudings gedurende die afseisoen gekenmerk word deur 'n verlaagde inkomste en werkloosheid, hou dit verreikende implikasies in vir die ekonomiese bestaan vir sodanige huishoudings. Dit is in hierdie konteks dat die navorsingsprojek gelei word deur die sentrale Eesis dat seisoenarbeid' n armoedebesEaan perpetueer. Die navorsingsprojek word binne 'n politiek-ekonomiese raamwerk geplaas. Hierdie holist,iese raamwerk word as ideaal beskou om die voortgeset,t,e en st,eeds groeiende seisoenarbeidsmag te verklaar, asook die nodige insigte verleen ten opsigte van die perpetuering van armoede in Ceres. Alhoewel die studie binne die veld van ekonomiese geografie vaI, het dit 'n sterk sosiaal geografiese dimensie. Wat die navorsingsmetodologie betref, is van beide kwantitatiewe en kwalit.at,iewe tegnieke gebruik gemaak deurdae ,n gestrukt,ureerde vraelysopname opgevolg is met, onderhoude. Die navorsingspopulasie sluit. slegs fabriekwerkers in van Ceres-dorp, fokus dus nie op seisoenwerkers en trekarbeiders in die primore sektor en omliggende landelike gebiede nie. Die volgende is van die belangrikste bevindinge wat, uit die navorsing na vore gekom het: (i) Die daarstetling van 'n reserwe-goedkoop, ongeskoolde arbeidsmag moet in die lig van dieperliggende politiekekonomiese sErrrkEure gesien word; (ii) gegee die reprodusering van 'n seisoenarbeidsmag en beperkte ekonomiese basis, is seisoenarbeid die enigste uitweg vir die werkersklasgemeenskap van Ceres; (iii) in die meeste gevalle word die seisoeninkomste aangewend om in die basiese behoeftes van huishoudings te voorsien en lei dit nie tot materiele vooruitgang nie; (iv) omdat kapitaal nie geakkumuleer word in die seisoentyd nie, verdiep die armoedebesEaan in die afseisoen sodaE die meeste seisoenwerkers in 'n skuldsiklus beland; (v) die seisoenwerkers is in staat om die afseisoen te oorleef omdat hy/sy funksioneer binne die netwerk van die uitgebreide gesin.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectCeres Food Industries (CFI)en_US
dc.subjectPolitical-economicen_US
dc.subjectEconomic geographyen_US
dc.subjectPovertyen_US
dc.subjectMethodologyen_US
dc.subjectWestern Capeen_US
dc.titleDie sosio-ekonomiese implikasies van seisoenarbeid in Ceres: ’n geografiese perspektiefen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record