Search
Now showing items 1-1 of 1
Vroue en huishoudelike geweld in troos vir die gebrokenes van Bettina Wyngaard
(University of the Western Cape, 2014)
Hierdie studie onderneem 'n analise van Bettina Wyngaard se debuutroman Troos vir die gebrokenes (2009). Die fokus val spesifiek op die uitbeelding van huishoudelike geweld en die wyse waarop die karakters hierdie kwessie ...