Search
Now showing items 1-2 of 2
n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard’s crime-fiction trilogy)
(University of the Western Cape, 2021)
Bettina Wyngaard se misdaadfiksie-trilogie, bestaande uit die romans Vuilspel (2013), Slaafs (2016) en Jagter (2019) het ’n vernuwende uitwerking in die Afrikaanse literatuur gehad. Dit kan hoofsaaklik teruggevoer word na ...
Swart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse poësie met betrekking tot die werke van Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono: ’n Vergelykende studie
(University of the Western Cape, 2021)
Volgens die Suid-Afrikaanse grondwet het vroueregte na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 deel ontstaan. Dié vryhede wat die vrou ontvang het, was egter nie onproblematies nie – Suid-Afrikaanse vroue word steeds ...