Search
Now showing items 1-1 of 1
‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933
(University of Western Cape, 1993)
Hierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede ...