Show simple item record

dc.contributor.advisorLawrie, D.G.
dc.contributor.authorBarends, Ronald. P
dc.date.accessioned2020-11-12T10:59:06Z
dc.date.available2020-11-12T10:59:06Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7470
dc.descriptionMagister Theologiae - MThen_US
dc.description.abstractSuid-Afrika se verdedigings- en polisiehoofde het onlangs samesprekings in . Kaapstad gehou om militêre samewerking te bevorder en misdaad, wat baie algemeen in die Weskaap-streek voorkom, te beveg. Dit is beklemtoon dat samesprekings met en samewerking van alle sektore van die gemeenskap nodig is om die golf van misdaad te stuit. Pessimiste en doemprofete plaas die oorsake van die vlae misdade voor die deur van die regering en voer aan dat dit voortspruit uit die afskaffing van die doodstraf. Dit self is baie moeilik om te bewys. In Meer analitiese vraag behoort te wees: "Hoe het die vorige wet op doodstraf daaruit gesien en waarom was dit noodsaaklik om dit af te skaf?" Om hierdie vraag te beantwoord behoort ons slegs 'n oorsig van die doodstraf in Suid-Afrika te skets, aangesien die jurisdiese beoordeling daarvan ook as 'n selfstandige studie kan dien.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectDoodvonnisen_US
dc.subjectMenseroofen_US
dc.subjectKinderdiefstafen_US
dc.subjectVerkragtingen_US
dc.subjectMandatorieseen_US
dc.title"Die etiese persepsie oor die doodstraf in die Wes-Kaap streek in terme van die bybel"en_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record