Show simple item record

dc.contributor.advisorvan Zyl, Wium
dc.contributor.authorJanuary, Cornelius
dc.date.accessioned2020-11-19T13:33:48Z
dc.date.available2020-11-19T13:33:48Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7520
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractIn studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die Wolseley/CereslW oreester-area en bewys dié soort aannames verkeerd. Die swart Afrikaanse gemeenskapsteater van die area word hier beskryf gedokumenteer, maar terselfdertyd ook vergelyk met dit wat op dieselfde terrein in die stedelike gebiede van die Skiereiland plaasgevind het. Laasgenoemde was in die apartheidsjare meer dikwels openlik deel van die bevrydingstryd. Dit teenoor die meer sisteembevestigende aktiwiteite op die platteland. Oorsake hiervoor was onder meer die greep van die kerk op sy lidmate asook ook pogings om die gemeenskap van Ceres en omstreke op te beur ná die vernietigend aardbewing van 1969. Ook die verliese ná gedwonge verskuiwing ingevolge die Groepsgebiedewet is deur dié soort vermaak besweer. Hierteenoor het die middel jare tagtig 'n nuwe, militante generasie leerders op die verhoog gebring. Uit hulle het die streek se eerste anti-hegemoniese dramagroep voortgekom. Hulle het gesorg vir hulle eie treffende sisteem- kritiese drama. Hulle het ook grootliks bygedra om die gemeenskappe in die Boland en Karoo politiek bewus te maak. Die studie wil hierdie gemarginaliseerde teatergebeure aan die vergetelheid ontruk en so 'n bydra lewer tot 'n ewewigtiger Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectWolseleyen_US
dc.subjectCeresen_US
dc.subjectCape Peninsulaen_US
dc.subjectWorstereen_US
dc.subjectPlattelanden_US
dc.titlen’Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.en_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.description.countrySouth Africaen


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record