Show simple item record

dc.contributor.advisorUys, C.J.
dc.contributor.authorBreytenbach, Hermanus Steyn
dc.date.accessioned2022-05-26T12:11:53Z
dc.date.available2022-05-26T12:11:53Z
dc.date.issued1980
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9117
dc.descriptionMagister Scientiae Dentium - MSc(Dent)en_US
dc.description.abstractAangesien 'n nasionale register vir maligniteit nie bestaan waarin informasie ten opsigte van kanker onder die verskillende bevolkings groepe van Suid-Afrika nagegaan kan word nie, kan die verspreidings patroon alleenlik bepaal word deur spesifieke projekte. Die resultaat is dat daar nog nie 'n geheelbeeld vir kanker in Suid-Afrika bestaan nie. Wat mondkanker betref, is kennis fragmentaries. Inligting oor die ver spreiding daarvan onder die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep is beperk en net sekere aspekte daarvan is tot hede uitgelig. Die doel van hierdie studie is om mondkanker na te gaan in die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep wat woonagtig is in die Skiereiland van die Kaap die Goeie Hoop. Met hierdie oogmerk, is alle mondkankergevalle wat in die Groote Schuur- en Tygerberg-hospitale behandel is, van 1970 tot 1975, nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan ondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het. Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan mondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het. Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Ten slotte is die genoemde groepe se mondkankerpatroon vergelyk met dié gevind onder die ander groepe wat in Suid-Afrika bestudeer is, dié in die res van Afrika en ook met dié in die ander kontinente.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectEpidemiologyen_US
dc.subjectCape Peninsulaen_US
dc.subjectCape Metropolitan Planning Committee (CMPC)en_US
dc.subjectMedical Officer of Healthen_US
dc.subjectCity of Cape Townen_US
dc.subjectCape Colouredsen_US
dc.subjectMalayen_US
dc.subjectIndiansen_US
dc.titleOral cancer (I.C.O 140-146) in South Africa with special reference to its occurrence among the Cape coloured and Indian people of the Cape Peninsulaen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record