Show simple item record

dc.contributor.advisorTaylor, V
dc.contributor.authorMcPherson, Elsworth Adam
dc.date.accessioned2022-08-02T09:54:13Z
dc.date.available2022-08-02T09:54:13Z
dc.date.issued1987
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9189
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractDie wyse waarop mense hul VRYETYD [dit is tyd wat oorbly nadat alle verpligtinge (sosiaal en fisiologies) nagekom is) bestee, vorm die sentrale tema van hierdie studie. On Belangrike aspek van hierdie tema vir die geograaf is die wisselwerking wat daar bestaan tussen die aanbod en aanvraag na rekreasiefasiliteite, omdat dit meerendeels die ruimtelike plasing van fasiliteite (in stedelike gebiede) bepaal. In die Suid-Afrikaanse samelewing het daar sekere faktore ontwikkel wat die normale wisselwerking ten opsigte van rekreasie beïnvloed het, en gevolglik as probleme geidentifiseer kan word. I~ hierdie studie word die probleme wat daar bestaan ten opsigte van rekreasie en vryetydsbesteding ondersoek met spesifieke verwysing na die inwoners van Bellville-Suid, On "Bruin" Groepsgebied op die Kaapse Vlakte. Data vir die studie is met behulp van gestruktureerde ontleed met die vraelyste ingesamel en daarna statisties oog op beantwoording van die volgende vrae: Wat is die aard en omvang van vryetydsbesteding gedurende die dag, oor naweke en vakansies van die inwoners van Bellville-Suid? Hoe beinvloed die politiek-ekonomiese strukture die aanbod van fasiliteite (die rekreasiemilieu) in Bellville-Suid? Wat is die invloed van die politiek-ekonomiese strukture op die aanvraag na fasiliteite (die rekreasiegedrag) van die inwoners van Bellville-Suid? Die data wat met behulp van die vraelyste ingesamel is, is verder aangevul deur persoonlike onderhoude. Ten einde bestaande vrae te beantwoord, is daar eerstens gekyk na die rekreasiehulpbronbasis in Bellville-Suid. Die aanbod ter plaatse is gemeet aan nasionale en internasionale standaarde wat gebaseer is op gegewens uit die relevante literatuur.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectVRYETYDen_US
dc.subjectFisiologiesen_US
dc.subjectSosiaalen_US
dc.subjectBellville- Suiden_US
dc.subjectKaapse Vlakteen_US
dc.subjectPolitiek-ekonomieseen_US
dc.titleGeografiese aspekte van rekreasie en vryetydsbesteding in Bellville-Suiden_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record