Show simple item record

dc.contributor.advisorSteyn, D. M
dc.contributor.advisorVersfeld, P. A
dc.contributor.authorBester, Maria M
dc.date.accessioned2023-06-14T09:10:20Z
dc.date.available2023-06-14T09:10:20Z
dc.date.issued1992
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10239
dc.descriptionMagister Philosophiae - MPhilen_US
dc.description.abstractKeuring van fisioterapie studente vind wereldwyd hoofsaaklik op grond van skolastiese prestasie plaas. Sommige opleidingsinstansies sluit biografiese veranderlikes en sommige persoonlikheidsveranderlikes wat deur middel van onderhoude indentifiseer word, in" Hierdie studie poog daarin om'n korrelasie te vind tussen skolastiese prestasie enpsigomotoriese veranderlikes aan die een kant en akademiese-, praktiese- en kliniese veranderlikes aan die ander kant. Vanuit die resultate van die studie word voorstelle gemaak vir die samestelling van 'n keuringsprosedure of battery vir fisioterapie studente. Die steekproef bestaan uit 'n groep van7l(x studente wat met die B.Sc. kursus in Fisioterapie begin het vanaf L979 tot 1985. Die resultate van die psigometriese toetse deur die studente in hul eerstejaar afgel6, word in die studie gebruik. Hierdie toetse word met die oog op beroepsvoorligting gedoen. Die studie slaag daarin om die tekortkominge iq beide die huidige metodes van keuring sowel as die psigometriese toetse in hierdie studie gebruik, te identifiseer. Skolastiese prestasie toon steeds die hoogste beduidende korrelasie tydens die prekliniese studiejare. Nie-kognitiewe veranderlikes skp egter van belang te wees by die voorspetling van kliniese prestasie. Verskeie belowende alternatiewe om as keuringskriteria of -prosedures te dien, word identifiseer en hoort in toekornstige ondersoeke in hierdie rigting'n rol te speel.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectSkolastiese prestasieen_US
dc.subjectBeroepsvoorligtingen_US
dc.subjectPrekliniese studiejareen_US
dc.subjectKeuringskriteriaen_US
dc.subjectFisioterapie studenteen_US
dc.titlePersoonlikheids eienskappe en skoolprestasie as voorspellers van uitkoms in die kursus b.sc. in fisioterapie aan die Universiteit van Stellenboschen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record