Show simple item record

dc.contributor.advisorLawrence, Donovan
dc.contributor.authorLindt, Carla
dc.date.accessioned2024-05-07T09:55:49Z
dc.date.available2024-05-07T09:55:49Z
dc.date.issued2024
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10761
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractTaalkundiges stel al ’n geruime tyd belang in die studie van taalverandering. Die huidige taaldebatte rakende taalverandering fokus oorheersend op taalvariëteite en die insluiting daarvan in die klaskamer. Studies toon dat variëteite van ’n taal dikwels gemarginaliseer word en nie genoeg erkenning in formele kontekste kry nie. Vervolgens word die gebruik van dialekte in opstelle beskou as ’n teken van informalisering wat weens dialek-inwerking geskied. Hierdie tesis wil met inagneming van demarginalisering, destigmatisering en erkenning van dialekvorme in die klaskamer ondersoek instel na die mate waarin Afrikaanssprekende leerders se skryfwerk deur Kaaps beïnvloed word asook hoe onderwysers tans, in die afwesigheid van formele riglyne, die gebruik van Kaaps in leerders se opstelle hanteer.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectinformaliseringen_US
dc.subjecttaalvariasieen_US
dc.subjectdialekvormeen_US
dc.subjectdestigmatiseringen_US
dc.subjectdemarginaliseringen_US
dc.titleDie invloed van Kaaps op die skryfwerk van Afrikaanssprekende leerdersen_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.description.countrySouth Africaen


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record