Show simple item record

dc.contributor.advisorJulie, CM
dc.contributor.authorLewis, Hendrik Archie
dc.date.accessioned2024-07-30T08:46:17Z
dc.date.available2024-07-30T08:46:17Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10846
dc.descriptionMagister Educationis - MEden_US
dc.description.abstractDaar is 'n paar areas in Wiskunde wat, SOOS dit in skole bedryf word, problematies skyn te wees. Meetkunde, as onderafdeling van Wiskunde, skyn een van die areas te wees waarin leerlinge nie na wense presteer nie. Wiskunderesultate moet deels teen die agtergrond van die tipe onderrigstrategie wat in die klaskamer gebruik word, beoordeel word. Die wyse van benadering en aanbieding van 'n les speel 'n belangrike rol by die verstaan van die lesinhoud. Indien die onderwyser nie reg laat geskied aan sy/haar benadering tot Wiskunde as vak, asook sy/haar wyse van aanbieding van die lesinhoud nie, kan dit nadelige implikasies vir die begrip van Wiskunde vir die leerling inhou. Benadering en aanbieding is egter nie al probleernareas in Wiskunde nie. Van die ander probleemareas in Wiskunde is.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectWiskundeen_US
dc.subjectMitchell's Plainen_US
dc.subjectTeologieen_US
dc.subjectKurrikulumen_US
dc.title'n Ontwikkelingsondersoekstudie na realistiese meetkunde onderrig in standerd sesen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record