Show simple item record

dc.contributor.advisorvan Wyk, S.
dc.contributor.authorApollis, Teneal
dc.date.accessioned2021-04-09T11:08:56Z
dc.date.available2021-04-09T11:08:56Z
dc.date.issued2020
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/8182
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractDie moeder-dogter-verhouding is ʼn terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ʼn deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ʼn eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ʼn kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ʼn eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectMoeder-dogter-verhoudingen_US
dc.subjectSwart vrouedigtersen_US
dc.subjectKamferen_US
dc.subjectRhodeen_US
dc.subjectPhillipsen_US
dc.subjectFreuden_US
dc.subjectLacanen_US
dc.subjectPostkolonialismeen_US
dc.subjectPsigoanaliseen_US
dc.titleʼn Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigtersen_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.description.countrySouth Africaen


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record