Show simple item record

dc.contributor.advisorMorrow, Wally
dc.contributor.authorTitus, Felicity Karen
dc.date.accessioned2023-05-11T10:23:51Z
dc.date.available2023-05-11T10:23:51Z
dc.date.issued1995
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9923
dc.descriptionMagister Educationis - MEden_US
dc.description.abstractDie motivering vir die keuse van di6 onderwerp spruit uit die spanni-ng wat daar tussen hierdie twee verantwoordel-ikhede van die onderwyser binne die formele skoolopset bestaan. Hj-erdie spanning veroorsaak onsekerhej-d by die individu, asook onmj-n, tweespalt en soms regrstreekse konfrontasie tussen kollegas. Mynsinsiens benadeel dit die opvoeding sowel as die politiek. Die idee met hierdie mini-tesis is dus om die verhoudi-ng tussen opvoeding en politiek uit te pluis, eerder as om oordeel te vel-iii of om klinkklare oplossings te bied- As vertrekpunt maak ekgebruik van die konseptuele raamwerke van die ideale tipes, naamlik die puris en die aktivis. Die hoop is om deur middel van hj-erdie uiterstes die potensiEle spanningr so strak as moontlikte teken. Die puris en die aktivis se hantering van neutral-iteit enverwante aspekte soos politieke betrokkenheid, ingryping enagentskap word ook aangesny. Die doel is om die konseptuele raamwerke van die puris en die aktivis ten opsigte van die verband tussen opvoeding en politiek uit te klaar. Ek sal argrumenteer dat die puris en die aktivis dj-e verhoudJ ngtussen opvoedj-ng en politiek vanuit totaal verskj-11ende konseptuele raamwerke benader. Vir die puris is daar geen verband tussen opvoeding en politiek nie. Die aktivis daarenteen, veronderstel- dat opvoedlng en politiek intern verband hou. Verder poog hierdie mini--tesis ook om te toon dat die verband tussen opvoedi-ng en politiek nie noodwendig binne die konseptuele raamwerke van die puris en die aktivis hoef te va1 nj-e. Sodoende word 'n derde opsie ingelui wat di6 verband as ondersteunend eerder as verhewe of ondergeskik beskou. Hierdie sienswyse, in teenstelling met di6 van die puris, erken rrl sekere verband tussen opvoeding en politiek. Dit verskj-l- egter van dj-e aktivis j-n di6 opsi-g dat dit ruimte laat vir politieke neutralitei en onpartydigheid binne die onderwys. Historiese MateriaLisme en demokratiese opvoeding word bespreek om sodoende te argumenteer dat daar wel persepsies van opvoeding en politiek bestaan wat i-n die praktyk versoenbaar is.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectOpvoedingen_US
dc.subjectOpvoeders se verantwoordelikhedeen_US
dc.subjectAkademtesen_US
dc.subjectPolitiesen_US
dc.subjectNeutraliteiten_US
dc.titleDie moomtlike spanning tussen die opvoedkundtge en die politieke verantwoordelikttede van die opvoederen_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record