Show simple item record

dc.contributor.advisorJulie, Cyril
dc.contributor.authorFortune, Ronald Arthur
dc.date.accessioned2023-06-12T10:24:56Z
dc.date.available2023-06-12T10:24:56Z
dc.date.issued1996
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/10136
dc.descriptionMagister Educationis - MEden_US
dc.description.abstractLeer word ln dle konteks van hierdie tesis beskou as 'n proses om lidmaatskap aan 'n volgehoue geneenskap van praktisyns te bekom. In skole word volgehoue gemeenskappe van praktlsyns egter moeilik bespeur. Dit ls egter moontlik om leeromgewlngs te konstrueer wat as 'n intellektuele gemeenskap van praktisyns kan dien. Buite skool verband bestaan daar 'n breer wiskundige gemeenskap. Die praktyk in hierdie wiskundige gemeenskap is navorsing. Wiskundige-navorslng behels die "doen van" wiskunde. Dit is ln hierdie konteks dat leer in wiskunde plaasvind - deur dle "doen van" wiskunde. Dit is met hierdle faktore in gedagte dat ek 'n studle onderneem het om 'n plaasllke intellektuele gemeenskap van praktlsyns vir die leer van skoolwiskunde te simuleer. Sukses van die plaaslllre intellektuele gemeenskap van praktisyns hang af of "doen van" wiskunde geskied, aI dan nie. Hierdle studie behels dle analise van data van 'n episode uit hierdle onderneming. Die navorsing dul aan dat die moontlikheid wel bestaan dat leer onder die simulering van 'n wiskrindige gemeenskap kan plaasvind. Die analise van die versamelde data dul aan dat veel meer navorslng nodig is om die stelling te staaf aldan nie.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectSkoolwtskuitdeen_US
dc.subjectSuid Afrikaanse skoleen_US
dc.subjectIntellektuele gemeenskapen_US
dc.subjectWiskundige gemeenskapen_US
dc.subjectWiskundige-navorsingen_US
dc.titleDie skepping van 'n plaaslike intellektuele gemeenskap vir die leer van skoolwiskundeen_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record