Die geskiedenis en bydrae van die opleidingshool Shonge tot die onderwys
Abstract
Onderwyseropleiding, 'n integrende deel van die onderwysstelsel in die Republiek van
Suid-Afrika, soos dit ook die geval in ander lande is, is die spil waarom die opheffing
van en kulturoordrag van 'n nasie in die algemeen en die van 'n ontwikkelde gameenskap
in die besonder draai. Sonder 'n onderwysstelsel, en meer belangrik, sonder 'n onderwyserskorps kan geen gemeenskap ver op die beskawingspad vorder nie.