Show simple item record

dc.contributor.advisorSchwella, E.
dc.contributor.authorHohls, Orlando Eibert
dc.date.accessioned2020-11-18T10:18:35Z
dc.date.available2020-11-18T10:18:35Z
dc.date.issued1990
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7501
dc.descriptionMagister Administrationis - MAdminen_US
dc.description.abstractPlaaslike owerheidsaangeleenthede in Suid-Afrika het in die algemeen deurlopend heelwat aandag vanaf owerheidsweë geniet (cf. die talle verslae en bevindings van komitees van ondersoek na aangeleenthede rakende plaaslike bestuur sedert Uniewording in 1910). Hierdie proses is sedertdien voortgesit, maar vanaf 1994 het dit verdere momentum verkry met die nuwe grondwetlike bedeling wat tot stand gebring is. 'n Verskeidenheid van wetgewing het gevolg wat spesifiek op plaaslike owerhede van toepassing is. Die belangrikste hiervan is die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996; die Oorgangswet op Plaaslike Regering, 1993; Oorgangswet op Plaaslike Regering Tweede Wysigingswet, 1996; Wet op Ontwikkelingsfinansiering, 1995; Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998; Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000; asook' die belangrike Witskrif op Plaaslike Regering van 1998. Hierdie verwikkelinge vestiq weer eens die aandag op die belangrikheid van instellings op die derde owerheidsvlak. Soos aanvanklik die geval was, is die oogmerk tans ook om onder andere werkverrigting en dienslewering te bevorder en effektiewe en doeltreffende aanwending van skaars hulpbronne te verseker. Hierdie aangeleentheid het veral momentum verkry met die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP), wat in 'n groot mate op plaaslike oweheidsvlak afgestem is.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversiteit van Wes-Kaaplanden_US
dc.subjectManagementen_US
dc.subjectSouth Africaen_US
dc.subjectLocal governmenten_US
dc.subjectpublic administrationen_US
dc.title'N doelwitbestuursmodel vir werkverrigtingbevordering op plaaslike owerheidsvlaken_US
dc.rights.holderUniversiteit van Wes-Kaaplanden_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record