Show simple item record

dc.contributor.advisorKirstein, Pieter
dc.contributor.authorPayne, Jacobus Willem
dc.date.accessioned2023-03-07T09:27:35Z
dc.date.available2023-03-07T09:27:35Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9696
dc.descriptionMagister Educationis - MEden_US
dc.description.abstractDie men6 is van sy geboorte af aangerdese op die hulp en bystartd van andere en vir'n aantal jare bly hy op veral die volwassenes aangewese om ondersteuning, leiding en ook ondenysing. Tereg verklaar Bavinck rivan alle schepselen op aarde vordt de mensch het meest hulpeloos en hulpbehoevend geboren. Waar hy in sy baba- en kleuterjare veral blootgestel is aan lig=gaamlike ondersteuning is hy in die latere jare al hoe meer gereed en ingestel op geestelike en intellektuele bystand. In die verband vervul die ondenyser'n sleutelrol. As opvoeder is hy die verantwoordel ike instansie wat moet help om die kind te lei tot volwassenheid. Opvoeding behels die oordrag van wat die opvoeder self waardevol gevind het en berei die kind voor vir volvaardige deelname aan die lewe van die gemeenskap. Soos Lionel Elvin dit stel, bestaan doeltreffende onderwys uit "those studies and experiences selected from the culture of communitties as the most important to transmit to the next generation".en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectHoerskool onderwysersen_US
dc.subjectUniversiteit van Wes-Kaaplanden_US
dc.subjectGeboorte af aangerdeseen_US
dc.subjectBaba- en kleuterjareen_US
dc.titleDie opleiding van hoerskoolonderwysers binne die verband van binnelands aangeleenthede en die rol wat die Universiteit van Wes Kaaplanden_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record