Show simple item record

dc.contributor.advisorJantjes, E.M
dc.contributor.advisorDali, C.M.
dc.contributor.authorHattingh, Isaac Benjamin
dc.date.accessioned2023-05-15T12:47:31Z
dc.date.available2023-05-15T12:47:31Z
dc.date.issued1991
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9975
dc.descriptionMagister Educationis - MEden_US
dc.description.abstractSkole stel dit as een van hul belangrikste prioriteite om die jeug op te voed. Maar oor die algemeen strewe skole nie om die onderrig en leerproseoure aan te pas by individuele leerlinge se spesifieke bevoegdhede en behoeftes nie. In hierdie navorsingstudie het die na vorser beide die algemene en spesifieke probleme onder soek wat leerkragte en skole ondervind. Die huidige tradisionele (konvensionele) onderrigprosedure wat tans in skole gebruik word, is op groepgllde:rig gebaseer en spreek nie leerlinge se indivi-duele vermoens en tekort-kominge aan nie. Die navorsingstudie het ondersoek of die toepassing van Demeqs_le_rin_gsleer binne die beperkings van h klasgroep, die akad.emiese prestasie tan die leerflnger-poeitief kan beinvloed sodat daardeur die hoe druipsyfer wat vir agt jaar ondervind was in Algemene lfletenskap en Geskiedenis in Manenberg senior primgre skole, kon verbeter.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectAlgemene Westenskapen_US
dc.subjectUniversiteit van Wes-Kaaplanden_US
dc.subjectManeberg senior primere skoleen_US
dc.subjectOnderwysen_US
dc.subjectSosio-ekonomieseen_US
dc.titleBekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlaken_US
dc.typeThesisen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record