Show simple item record

dc.contributor.advisorPonelis, F.A
dc.contributor.authorLinks, Thomas Hodson
dc.date.accessioned2023-02-07T08:38:23Z
dc.date.available2023-02-07T08:38:23Z
dc.date.issued1983
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/9553
dc.description>Doctor Literarum - DLiten_US
dc.description.abstractln Die Afrikaans van Kharkams word daar in HOOFSTUK I eers 'n uiteensetting gegee van die motivering vir en die aard van die studie. Hierna volg 'n beskrjming van die navorsingsgebied, Kharkams, uit 'n historiese, geografiese en sosiale oogpunt. Omdat die studie 'n dialekmonografie is en die dialektiese aard van Kharkams se taal beskryf word teen die agtergrond van Algemeenbeskaafde Afrikaans, word die begrippe Algemeen-beskaaf en dialek van nader omskryf. HO0FSTUK 2 behandel die fonol ogiese eiesoortigheid van die groep respondente se taalgebruik en al die wisselings by die vokale, diftonge en konsonante word van nader bekyk en toegelig met voorbeelde uit die opnames en optekeninge. T.o.v. somnige fons= logiese eienaardighede van KT word 'n diachroniese aanloop gegee en wat o.a. opval in die opsig is dat baie van die verskynsels baie oud in Afrikaans is en soms 'n vroeEr klankstadium van Afrikaans verteernuoordig. Vgl. monoftongering (3.1.1) en epentese.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectAl gemeen-beskaaf (AB)en_US
dc.subjectHandnoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)en_US
dc.subjectKharkamstaal (KT)en_US
dc.subject0nderyraer (O)en_US
dc.subjectRespondent (R)en_US
dc.subjectWoordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)en_US
dc.titleDie Afrikaans van Kharkamsen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record