Search
Now showing items 61-66 of 66
'n Oorsig van fonologiese ontwikkeling by kinders
(University of Western Cape, 1994)
Daar is 'n toenemende belangstelling in die rol wat die linguistiek speel ten opsigte van die hantering van taalgebreke by kinders. Hierdie verskynsel kan gedeeltelik aan twee ontwikkelings in die linguistiek toegeskryf ...
Semantiese verdeling as vertaalstrategie
(University of Western Cape, 1993)
In die vertaalproses vind dikwels transformasies plaas wat soos volg omskryf word: die brontaalteks (BT), d.w.s. die teks waaruit vertaal word, word as't ware afgebreek tot semantiese elemente wat kleiner is as 'n bepaalde ...
Facilitating the Cape's metropolitan spatial development framework by using Gis to investigate vacant land
(University of Western Cape, 1998)
The trend in metropolitan planning is to provide overarching objectives for development,
leaving detailed interpretation at the local level. The unspecific nature of these guidelines,
however, coupled by the parochial ...
Ma'at in Egipte en veranderinge in die Amarna periode
(University of Western Cape, 1998)
Gedurende die Amama Periode vind daar belangrike gebeure plaas wat ingrypende veranderinge in die lewe van die Egiptiese mens teweeg gebring het. Na die dood van Akhenaten, is hierdie koning, wat bekendheid daarvoor verwerf ...
verandering in arrykskunde in die sekondere skool: n aksienavorsingsbenadering
(1991)
Hierdie mini-thesis handel hoofsaaklik oor n aksienvorsingsprojek wat gedurende 1989 by Fairmount Sekonder geloode is. Die aanvanklike doel was om die status van die vak Aardrykskunde te verhoog. Vanwee die sikliese aard ...
Inrigtingsversorging van alkoholiste met spesifieke verwysing na die Avalon behandelingsentrum
(University of the Western Cape, 1991)
The purpose of this investigation is to determine how a group of selected institutionalized alcoholics react to a broad-spectrum model in regard to their perception of treatment, re-integration into community life and ...