Browsing by Title
Now showing items 5892-5911 of 9045
-
'n Aksienavorsingsproses met betrekking tot die verbetering van houdings ten opsigte van die vak Psigo-pedagogiek by Nasionale Onderwysdiploma-studente aan die Technikon Skiereiland
(University of the Western Cape, 1990)Die negatiewe houding van studente, veral Nasionale Onderwys- Diploma (Verkwinkel)-studente, teenoor die vak Psigo-pedagogiek kommerwekkend en moontilk kom hierde negatiwiteit by alle onderwysstudente teenoor dee vak ... -
'N doelwitbestuursmodel vir werkverrigtingbevordering op plaaslike owerheidsvlak
(Universiteit van Wes-Kaapland, 1990)Plaaslike owerheidsaangeleenthede in Suid-Afrika het in die algemeen deurlopend heelwat aandag vanaf owerheidsweë geniet (cf. die talle verslae en bevindings van komitees van ondersoek na aangeleenthede rakende plaaslike ... -
‘n Doelwitbestuursmodel vir werkverrigtingbevordering op plaaslike owerheidsvlak
(University of Western Cape, 2000)Plaaslike owerheidsaangeleenthede in Suid-Afrika het in die algemeen deurlopend heelwat aandag vanaf owerheidsweë geniet (cf. die talle verslae en bevindings van komitees van ondersoek na aangeleenthede rakende plaaslike ... -
'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersiêre leerders
(University of the Western Cape, 1997)Die soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke ... -
n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling
(University of the Western Cape, 1991)Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied ... -
‘n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling
(University of the Western Cape, 1991)Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied ... -
‘n Geografiese ondersoek na die potensiaal van die informele sektor as werkverskaffer: 'n gevallestudie van Paarl
(University of Western Cape, 2000)Die knaende vraag na werksgeleenthede in Suid-Afrika, maar ook in Paarl hou verband met die feit dat daar 'n relatief groot surplusbevolking bestaan, wat tydens die periode van kapitaalakkumulasie in Suid(elike) Afrika nie ... -
‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933
(University of Western Cape, 1993)Hierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede ... -
'n In vitro en in vivo studie van mikrolekkasies by tande wat met verskillende amalgaambindingsisteme herstel is.
(University of the Western Cape, 1997)Die doel van hierdie in vitro studie was om mikrolekkasies te bepaal en te vergelyk in klas V kawiteite wat met verskillende amalgaambindingsisteme behandel is. Klas V kawiteitsvoorbereidings is vir elk van die drie sisteme ... -
n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard’s crime-fiction trilogy)
(University of the Western Cape, 2021)Bettina Wyngaard se misdaadfiksie-trilogie, bestaande uit die romans Vuilspel (2013), Slaafs (2016) en Jagter (2019) het ’n vernuwende uitwerking in die Afrikaanse literatuur gehad. Dit kan hoofsaaklik teruggevoer word na ... -
'n kritiese analise van geweld en pasifisme en 'n ondersoek na die verband tussen demokrasie en vrede met spesiale verwysing na die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
(University of Western Cape, 1990)M.Ed. mini-tesis, Departement Filosofie van die Opvoeding, Universiteit van wes-Kaapland. Hierdie mini-tesis ondersoek die gebruik van geweld deur die Suid-Afrikaanse regering as regverdiging om'n ~ "demokratiese" staat ... -
n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
(University of the Western Cape, 1993)Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners ... -
'n Maatskaplikewerk-profiel van persoonsontbering in die Swartland met spesifieke verwysing na die groter Chatsworth-gebied
(University of Western Cape, 2002)Hierdie skripsie wil die mens en sy ervarings, of dit wat hy binne 'n bepaalde gebied beleef, blootlê. Daarmee saam kom 'n duidelike teoretiese beskouing na vore om die persoon in sy gedepriveerde gemeenskap uit te beeld. ... -
'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
(University of Western Cape, 2000)Hierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit ... -
'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk
(University of the Western Cape, 1996)'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk. -
'n Ondersoek na die behoeffes van studentverpleegkundiges met betrekking tot die ontwikkeling van basiese studievaardighede.
(University of Western Cape, 1997)Die grondgedagte vir hierdie studie spruit voort uit die verantwoordelikheid van die verpleegdosente om die vermoëns van studentverpleegkundiges tot selfgerigte studie te ontwikkel. Selfgerigte studie vereis onder andere, ... -
'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrika
(University of Western Cape, 1991)In hierdie mini-tesis probeer ek om die aard van die verband tussen, "gemeenskap", "demokrasie" en "opvoeding" in Suid- Afrika te bepaal. Die motivering vir die keuse van hierdie onderwerp spruit uit die algemene gebruik ... -
n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders
(University of the Western Cape, 2007)Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad ... -
'n Ontwikkelingsondersoekstudie na realistiese meetkunde onderrig in standerd ses
(University of the Western Cape, 1994)Daar is 'n paar areas in Wiskunde wat, SOOS dit in skole bedryf word, problematies skyn te wees. Meetkunde, as onderafdeling van Wiskunde, skyn een van die areas te wees waarin leerlinge nie na wense presteer nie. ... -
'n Oorsig van fonologiese ontwikkeling by kinders
(University of Western Cape, 1994)Daar is 'n toenemende belangstelling in die rol wat die linguistiek speel ten opsigte van die hantering van taalgebreke by kinders. Hierdie verskynsel kan gedeeltelik aan twee ontwikkelings in die linguistiek toegeskryf ...